Die volgende dansers het na die Vrystaatfinaal deurgedring.  Die proewe is op 27 en 28 April te Witteberg H/S, Bethlehem gehou.

vlnr (voor):  Nicole Brown; Rene-Mari Human; Gene Pretorius; Lieze Fouche

vlnr (agter):  Tsholo Motsitsi; Dinamari J van Rensburg; Anke Fourie; Jene van Heerden

Die Vrystaat finaal vind op 18 en 19 Mei 2018 te Welkom plaas.