Bernard Mac Kay van die Primêre Skool Jim Fouché het ‘n 3de plek in die Boys – Individual Scores – POOL NIPPERS Division behaal tydens die afgelope South African Lifesaving Pool Championships.  JF is trots op jou! Welgedaan!