Baie geluk aan die volgende atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem wat na afloop van die Vrystaatkampioenskappe gekies is vir die Vrystaat Landloopspan.

Hulle gaan op 9 September aan die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskappe deelneem in Potchefstroom.

Foto: Andrea Steynberg, Evané du Toit en Anika Meyer