In hierdie onseker tye is dit soms nodig om rustig te raak en met ‘n oop gemoed na die menings van die spesialiste te luister.

Kyk gerus na die insiggewende gesprek met Dr. Fiona Kritzinger, ‘n Polmonologiese pediater van Kaapstad.

Hierdie is slegs ter inligting vir ouers om hul eie mening te vorm en nie om ‘n debat op die blad te begin nie.