Author: Madeleine Da Silva

Fichie-Graad R vier Mandeladag

Die Graad Re vier hulle jaarlikse Mandeladag altyd op ‘n baie spesiale manier. Al die “tweede-mammas” van die Graad Re word na hierdie spesiale dag uitgenooi. Hulle is van kop tot toon bederf met tee, koffie, koek, ‘n kleurvolle kombers en smul-lekker eetgoed. Baie dankie vir die juffrouens en gasvrouens wat die dag spesiale gemaak...

Read More

Fichie-Bokkie vat goud

Die 0/13 Vrystaat-Bokkiespan het tydens hulle toernooi skoonskip gemaak en eersteplek gevat.  Ses van die span se spelers is Fichies se eerstespan.  Die spelers is Alicia van der Merwe, Joné van der Walt, Juanita Kruger, Kate-Lynne Grobbelaar, Sunélca McMahon en Nicolé Taljaard.  Baie geluk met julle uitstekende...

Read More

Pin It on Pinterest