Author: Madeleine Da Silva

Laerskool Truida Kestell op Bethlehem verwelkom Mnr. Wium, en Mev Amanda Uys

Laerskool Truida Kestell op Bethlehem verwelkom Mnr Wium, en Mev Amanda Uys wat op 1 Januarie by die Truidjie-familie sal aansluit. Hulle is reeds 24 jaar in die onderwys en is afkomstig van Boksburg in Gauteng. Mnr Uys was tot op hede skoolhoof by Leeuenhof Akademie. Hulle het ‘n groot passie en liefde vir kinders en om met mense te werk. Hulle is geseën met 3 dogters Zanri, Chanté en Suné. Zanri is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres, wat in 2018 haar loopbaan by Laerskool Westwood begin. Hulle tweeling, Chanté en Suné is in 2018 derdejaars by NWU Pukke in Potchefstroom...

Read More

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest