Author: Schools That Rock

Sentraal Toppresteerders tydens graad 12 eksamen vereer.

Hoërskool Sentraal het Woensdag 11 Januarie tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms ons toppresteerders tydens die Graad 12 eksamen vereer. Foto geneem deur Mnr Geo Jooste V.l.n.r  Mnr Fanus Le Roux ( Voorsitter van die Beheerliggaam), Paul Joubert (gemiddeld van 86.8%), Johan Champioen 9 ( gemiddeld van 95.5% Beste in die Vrystaat), Philip Schall (gemiddeld van 93.5%) Mnr Du Toit  Neethling ( waarnemende Skoolhoof) Sentraal is baie trots op die...

Read More

Leerder van Reitz presteer puik tydens 3-Kamp

Theané Rautenbach, ‘n graad 11-leerling van Hoërskool Reitz, het tydens ‘n “3-kamp byeenkoms”  te Aldam puik presteer.  Sy het 3de geëindig. Hierdie byeenkoms het bestaan uit 750m swem, 20km fietsry en 5 km hardloop.  Joanné Bonthuys, ‘n graad 5 leerlinge van Hoërskool Reitz het ook deelgeneem. Op die foto bo is van links:  Joanné Bonthuys en Theané Rautenbach...

Read More

Mia van Oudtshoorn ontvang skool se hoogste eer!

Mia van Oudtshoorn, van die Rooiskool, Kroonstad, ontvang die skool se hoogste eer naamlik die Hoeseemedalje vir SA Skole Atletiek Kampioenskappe en ASA Jeug en Junior Kampioenskappe behaal sy onderskeidelik ‘n silwermedalje in gewigstoot en diskus Sy is ook aangewys as die Veelsydigste Sportvrou van die Jaar vir : Atletiek:  Kroonsone: 1ste gewigstoot, 1ste diskus Fezile Dabi Kampioenskappe: 1ste gewigstoot, 1ste diskus Vrystaat Kampioenskappe: 1ste gewigstoot (verbeter Vrystaatrekord), 1ste diskus Vrystaat Jeug en junior Kampioenskappe: 2de gewigstoot, 3de diskus Lid van Vrystaatspan na SA Skole Kampioenskappe: silwer medalje gewigstoot, silwer medalje diskus Lid van Vrystaatspan na ASA Jeug en...

Read More

Jan Schoonraad ontvang medalje vir Jukskei

Jan Schoonraad ontvang die skool se gesogte Hoeseemedalje vir: Jukskei: Hy ontvang volle Proteakleure en is opgeneem in die SA 0/19 Seuns Jukskeispan wat in Namibië deelgeneem het. Sportman van die Jaar: AHS-Wisseltrofee vir die beste sportman of sportvrou vir ‘n sportsoort binne skoolverband met minder deelnemers op provinsiale...

Read More

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest