Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Sentraal wat die naweek van 2 – 3 Maart 2018 aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem het, en gekies is vir die Vrystaatspan. Sentraal het ook 14de gekom vir die skool met die meeste medaljes uit 205 skole.

Foto:

Voor  v.l.n.r : Elaine Pienaar, Welana van der Merwe, Christiaan Duvenage, Lu- Zahn Jansen van Rensburg, Heike de Nysschen

Agter: v.l.n.r : Zaine de La Rey, Diaan Marais, Du Preez Grove, Henrico du Plessis