Minke Wilkinson van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort, het ‘n silwer medalje verower vir Spiesgooi, Dogters o/19, tydens die S.A. Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom.

Die Wilgies is baie trots op Minke