Anlia Marais van JF is in die Vrystaatspan opgeneem vir Contemp, Lyrical, Hip Hop, Musial Theatre en Open Kategorie. Tydens die Nasionale kompetisie het sy ‘n bronsmedalje verwerf in kontemporêre dans.