Tydens die prysuitdelingsfunksie van die laerskoolafdeling van Hoërskool Reitz is Aluschka Heymans (op die foto bo) aangewys as Sportvrou van die jaar (Binneskoolsport) en Dux-leerling.