Rooiskool, Kroonstad, se O/15A Krieketspan het Blouskool met 7 paaltjies gewen. Rooiskool boul eerste en boul Blouskool uit vir 100 lopies.

Rooiskool slaan 103 lopies in 11 boul beurte.

Rooiskool wen met 7 Paaltjies.

Rooiskool is Trots op Julle!