Rooiskool, Kroonstad, is baie trots op hul O.14 rugbyspan wat met 21 – 7 geseëvier het teen Hoërskool Riebeeckstad van Welkom.

Baie geluk, manne!

#Trots
#joutopskoolkeuse