Baie sterkte aan Rooiskool se meisies wat aan die Fast 5 netbal gaan deelneem tydens die Vrystaatbeker in Bothaville. Die o/17’s was onoorwonne in Parys en die o/15’s het 2de geëindig.

#weereens #joutopskoolkeuse

FAST 5 NETBAL