Polo (Ruan Thompson) het die afgelope naweek aan die Vrystaat ope muurbal kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.

Die toernooi is een van drie kwalifiserende toernooie waaraan hy moet deelneem om in aanmerking te kom vir die seleksie van die Suid Afrikaanse span.

Ruan verteenwoordig Rooiskool by die byeenkomste met trots.