Rooiskool van Kroonstad het hul leerderraad vir 2020 bekend gemaak.

Baie geluk en sterkte met die groot taak wat jul opgelê is.

Voor vlnr: Hanu Visagie, Ruan Thompson, Janus Coetzee (O/H), Manie van Niekerk (Hoofseun), Johane van Coller (Hoofdogter), Nikite Pretorius(O/H), Christelle van Zyl en Rochelle Abreu da Silva

Agter vlnr: Hano Kriel, Henro Hattingh, Diaan Jordaan, Zander Pelser, Megan-Lee Pretorius, Zany Beneke, Danielle Geyser en Talitha Landman