Michiel Bosman van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad was deel van die Griffons 0/18-Cravenweekspan.
Hy is aangewys as die Griffons se beste rugbyspeler van die jaar. Mnr. Pieter van Jaarsveld  van Kovsies het ‘n beurs aan Michiel toegeken vir die groot eer behaal.