Jukskei:  Die afgelope naweek het Noord-Vrystaat hulle finale keuring gehad om Noord-Vrystaatspanne te kies vir die eerskomende SA’s wat in Desember gaan plaasvind

Bloues spog met 8 kinders wat ingesluit is in die Noord- Vrystaatspan

0/16 A-Meisiesspan

Suné Grobler

Leandri Bezuidenhout

Karla van der Westhuizen

Ju-Marie Swanepoel

(ook gekies as die kaptein van die 0/16A meisiespan)

0/16A-Seunsspan

Niel du Preez (ook gekies as kaptein van die 0/16A-Seunsspan)

0/19A-Meisiesspan

Su-Ane Baumgarten

Joline Grobler

(ook kaptein van die 0/19 A- meisiespan)

0/19 A-Seunsspan

Gerhard du Preez

(ook kaptein van 0/19A-seunspan)

Baie geluk aan elkeen van hierdie spelers!!

Op die foto heel bo: Onder 16

V.l.n.r.:  Voor:  Karla van der Westhuizen, Leandri Bezuidenhout, Suné Grobler

Agter:  Niel du Preez (ook gekies as kaptein van die 0/16A-Seunsspan), Ju-Marie Swanepoel (ook gekies as die kaptein van die 0/16A meisiespan).

jukskei-onder-19-blouskool

Foto bo: Onder 19

Van links na regs:  Su-Ane Baumgarten, Gerhard du Preez (ook kaptein van 0/19A-seunspan), Joline Grobler (ook kaptein van die 0/19 A- meisiespan)

Foto’s geneem deur:  Aletta de Nysschen