Sewe van Jordania se o/13 Krieketspelers is in die Oos-Vrystaat (Thaba Mafutsanyana) Krieketspanne opgeneem. Hulle gaan ook gedurende September aan verskeie wedstryde teen ander streekspanne deelneem.

Op die foto bo:

voor: Rowan Scholtz, Tylor Snyman, Boela Delport,TJ van Zyl.

agter: SG Delport, Hendru Grobbelaar, Ben Labuschagne.