Al 6 van Rooiskool se gr. 12 Voortrekkers het die nasionale PV eksamen geslaag en is genooi vir die nasionale kamp in Julie.

FOTO BO:

v.l.nr. Linda Grobbelaar, Christie Louw, Riaan Knoetze, Suzanne Lombard, Nadine Oelofse, Anri Kasselman.