Leer Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se onderwysers beter ken.
Naam en Van: Mike Visser

Geboortedatum: 1963-05-05
Gematrikuleer: 1981 Hoërskool KathuPosbeskrywing: AdjunkhoofVakke onderrig: Lewenswetenskap en Landbouwetenskap

Gunstelinge akteur: Clint Eastwood

Gunsteling aktrise: Emily Deschanel

Gunsteling liedjie: Be still my sole van Kari Jobe

Gunsteling fliek: Forrest Gump

Gunsteling kossoort: Skaaptjops, braaivleis

Wat doen meneer tydens lockdown? Houtwerk, tuinwerk en lees.

Gunsteling sê-ding: “Dis aaklig lekker.”