Die 0/8 netbalspan van Sentrale Volkskool Kroonstad is tydens die “Oor die Vaal Sportdag” op Viljoenskroon aangewys as die algehele wenners in hul ouderdomsgroep.

FOTO BO:  v.l.n.r.: Lené Fourie, Helené Fourie, Ziané Claassen, Ané Crous, Kaylie Steyl, Dané Oosthuizen en Megan Swanepoel.