Wil jy weet waaroor trompoppies gaan?

Alle dogters van alle skole vanaf Graad 3 – Graad 12 is baie welkom!!

Jaarlikse Opedag – 22 Oktober 2016

Waar:   Jim Fouché Primêre Skool, Lavenderstraat, Gardeniapark

Tyd:      8:30 – 10:00

Kontak Ansa de Raubabc 076 740 2738 of Helene Bakkes 084 671 1357 om bywoning te bevestig.