Tredoux en Christiaan Willemse het Saterdag 4 Maart Suid Afrika verteenwoordig in Western Mounted Games in ʼn vriendskaplike internasionale toernooi teen Zimbabwe en Swaziland ruiters.

Witteberg word verteenwoordig in die Western Mounted Games