Witteberg spog met vyf rugbyseuns wat ingesluit is in die o/16 Griffons Flaminke span. Hulle is van links; Marinus Minnaar, Ruan Strydom, Hardus Myburgh, Beneke Jonker en Niel van Rensburg.