Witteberg spog met vyf hokkiemeisies wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat o/14 hokkiespan.

Hulle is van links; Retha van Huyssteen, Anli Meades, Refilwe Hatla, Dorike du Toit en Rozanne Smit.

Rozanne was kaptein van die span gewees.