Witteberg Hoërskool, Bethlehem, se O/16A hokkieseuns het Witteberg verteenwoordig by die Vrystaatbeker hokkie in Bloemfontein (25-26 Aug 2017).

Hierdie seuns beleef `n goeie seisoen nadat hulle die liga teen BVHS 3-0 gewen het en eindig algeheel 3e in die Vrystaat na afloop van die Vrystaatbeker.

Foto van voor: Michael Janse van Rensburg

2e ry: Wandile Themba, mnr. Gustav Dreyer (afrigter), Louis Breyntenbach

3e ry: Andile Themba, Proffessor Maqelepo, Marco Bezuidenhout, Hardus Mostert, Dian Honiball, Tebello Rampone, Marcu van Dyk, Uys Claassen

Heel agter: Neal Ackeer en Gustav Eigenhuis