Hoërskool Witteberg in Bethlehem is trots op Marnus Zaaiman (Links) en Rizelle du Plessis (Regs) wat deurgedring het na die nasionale rondte van die Eskom Ekspo!