3 van Witteberg se leerders wat deel was van die Oos-Vrystaat Kosmosse span wat deelgeneem het aan die Thepa Training toernooi is van links; Christen van Wyk, Suré Fourie en Jakkie Cilliers.

Jakkie Cilliers (Heel regs) was vier keer aangewys as man of the match op die toernooi.