10 Van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se krieketmeisies is ingesluit in verskeie Oos-Vrystaat Krieketspanne

o/19; van links; Nanna van Zyl, Christen van Wyk, Jakkie Cilliers, Yvelle Swart, Jana Stuart (Afwesig; Pumzile Xaba)

o/16; Van links;  Leandi Penn, Leone Lubbe, Maruné McPhail en Anseri van der Westhuizen