Silwer toekennings by die Eskom Ekspo is toegeken aan die volgende leerlinge van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem:  Suné Smit, Marisca Miles, Lené Marais, Henrike HAmman, Kayla Posthumus, Jenna Ball, Marnus Zaaiman, Caro Bouwer, Marina Maree en Daniël Jordaan.