Manual Casal, ‘n leerling aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het eerste geeïndig in die Vrystaat se Wêreld Kennis Olimpiade vir leerlinge in graad 10.