Witteberg was Saterdag 09 September die gasheer vir die finale Vrystaat MTB rondte!

Ons skool eindig tweede in reeks en ontvang die beker as beste gemengde fietsry skool in die Vrystaat.

Uitslae;

Sarah Ledingham eindig derde in wedren en derde in die reeks. Sy kry ook haar Vrystaat kleure om by SA’s te gaan deelneem.

Hannah Ledingham eindig tweede in wedren en ook tweede in reeks.

Ons Sub-Juniors eindig derde vir die dag.

Vyf Junior Seuns eindig kinders soos volg in Vrystaat na die liga:

Dawid Jordaan 7de

Heinz Mittermaaier 12de

Ruben Cilliers15de

Jaco Olivier 18de

Daniel Truter 19de

Junior Girls in Vrystaat after league:

Hannah Ledingham 2de

Euane Venter 3de

Youth o/16 seuns in Vrystaat after league:

Franco Furstenburg 23ste

LW Smith 28ste

Youth Boys u/15 in Freestate after league:

Damian van Tonder 6de

Sub-Junior Boys in Freestate after league

Johan Botha 6de

Dante van Tonder 9de

Mitch Taylor 10de

Alexis du Preez 12de

Wian Maritz 14de

Damian Badenhorst 18de

AW Smith 19de

Youth Girls in Freestate:

Sarah Ledingham 3de

FOTO VAN LINK VOOR: Jaco Olivier, Damian Badenhorst, Mitch Taylor

2e ry; Dante van Tonder, Damian van Tonder, Dawid Jordaan, Hannah Ledingham, Sara Ledingham, LW Smit

3e ry: Wian Maritz, Luhan Bester, Alexis du Preez, Johan Botha, mev. Annalize van der Westhuizen, Heinz Mittermaaier, Ruben Cilliers, Danielle Truter en Luan Strauss