Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is trots op Janneke Venter & Johannes Van Graan wat in die top posisies geëindig het in die SAIPA Rekeningkunde Olimpiade!

Janneke eindig eerste in die Vrystaat en Johannes tweede!