Die volgende skaakspelers het die Vrystaatspan verteenwoordig tydens  die Interprovinsiale skaakkampioenskappe  wat die afgelope naweek plaasgevind het in Rustenburg.

Voor van links na regs:  Wian Jordaan, Bart van Rooyen en Gerhard Lottering.

Agter:  Morné Robberts, Wean Pretorius, Hanro van Rooyen en Ané Pretorius.

Wian het ‘n 10de plek behaal in die 0/12 afdeling.