Hierdie foto’s wys hoe die kinders hul skoene skool toe gebring het en met die hulp van mammas wat omgee wat elke Donderdag vir die skool bid het hul ons gehelp om die skoene pare aan mekaar vas te maak en te sorteer.  Die diensgroep van die kwartaal het ook help.

Jy kan vir Juf  Maritha Viljoen kontak vir meer inligting 0836605117