Willem Postma se gr7’s neem afskeid en wei die nuwe hek van die skool in. Die nuwe hek se naam is die Johan Pienaar hek, vernoem na die vorige skoolhoof.