Hierdie seuns het aan verskeie proewe deelgeneem en hulle is vir die volgende spanne gekies:

SD Grobbelaar en Waylin Daniels is vir die O/13 A Cravenweek span gekies wat hierdie vakansie aan die Cravenweek gaan deelneem.

Juan-Chris is vir die Vrystaat C-span gekies en hulle het aan die Cheethatoernooi deelgeneem.

Baie geluk aan hierdie seuns