Meandri van Tonder en Zi Zi Grobler is gekies vir die Suid Vrystaatspan en neem op 23 Mei aan die Vrystaatproewe in Welkom deel.

van Links:  Meandri v Tonder en Zi Zi Grobler