Baie geluk aan Rudolf Grobler en Waylin Daniels, hierdie twee manne is opgeneem in die  o/13 B Suid – Vrystaatkrieketspan wat tydens die Septembervakansie aan die toernooi in Sasolburg gaan deelneem.

Baie sterkte met jul voorbereiding, geniet elke oomblik en hou Willem Postma se naam hoog.

Berig:  Pieter Klindt

Foto verskaf:  Hetta Steyn

Van links:  Rudolf Grobler en Waylin Daniels