GRIFFONS 7’s-RUGBY

Tydens ‘n Griffons 7’s-toernooi op Saterdag, 3 September 2016, by Voortrekker, Bethlehem, het die Wilgies puik presteer.  Hierdie Toernooi het ook gedien as proewe vir die Griffonsspanne.  Die o/17-uitslae lyk as volg:

Poelwedstryde:             vs Voortrekker   verloor          14-34

vs Afrikaanse Hoërskool Kroonstad   wen     26-5

Beker Kwartfinaal:     vs  Goudveld   verloor            14-33

Plaat Semi-finaal:        vs  HTS Welkom   wen                       33-14

Plaatfinaal:                      vs  Hentie Cilliers   wen                      35-0

Die Wilgies tree dus as Plaatwenners uit die stryd!  Baie geluk!

Kobus Hattingh en Tat van der Watt word opgeneem in die Griffons 7’s A-span en Juan Jordaan in die B-span wat aan die finale rondte proewe sal deelneem. (Tat afwesig)

Baie geluk, Manne!

7s-rugbyspan-wilgerivier-hoerskool