Erica Bibbey is ‘n kranige klein Wilgie Kokkedoortjie wat uit 1000 inskrywings deurgedring het na die 150 oudisies van die TV-reeks KykNet se Kokkedoor- kompetisie.

Sy neem deel in die ouderdom van 9- tot 13-jaar en op 26 September 2016 word die finaliste gekies vir die program wat in April 2017 uitgesaai word.  Slegs 10 leerlinge dring hiervan deur.

Die Wilgies hou styf duimvas vir jou, Erica!