Tydens die Heidelberg Volkskool se Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms, ding die Wilgies mee teen onder meer Volkskool, EG Janse, Transvalia, AG Visser, Jan van Riebeeck en Midvaal.

Die volgende atlete blink uit tydens dié byeenkoms:

Petrus Ruiters, So/13:

1ste plek, Verspring (4.84m) (827 punte)

3de plek, 100m

Kani Moshe, So/12:

1ste plek, 80m Hekkies (So/13) (12,60sek) (663 punte)

2de plek, Verspring, (So/13) (819 punte)

4de plek, 100m

Op die foto heel bo van links na regs:  Petrus & Kani

Jan Hendrik Breytenbach:

3de plek, 100m (11,47sek) (747 punte)

2de plek, 300m (37,23sek)

Louna Jacobs:

3de plek, 100m (13,09sek) (746 punte)

3de plek, 300m

Anita-Marie Janse van Rensburg:

3de plek, 300m (Do/14) (759 punte)

1ste plek, Diskus, 30,15m (S.A. kwalifiserende afstand)

Wernich Vlok:

2de plek, Spiesgooi (38.21m) (646 punte0

3de plek, 300m

Op die foto onder van links na regs:  Jan Hendrik, Louna, Anita-Marie en Wernich

atletiekuitblinkers-wilgies-hoerskool