WILGIE  SKOLENUUS

ONVOORBEREIDE  REDENAARSKURSUS

Die volgende leerlinge het Donderdag, 25 Februarie, by Witteberg, Bethlehem, ‘n Onvoorbereide Redenaarskursus voltooi:

FOTO BO:

V.l.n.r.:      Johnny Muller, Janie van Rooyen, Cilliers Müller, Martinette Müller,  Wimé Rautenbach en Adrian Prinsloo.  (afwesig: Jorinda Wessels)