10 Skole neem deel:            Middelburg Tech,  Afr. Hoër Pretoria, Monument, Garsfontein, Ermelo, Nelspruit, Boland Landbou, Merenski (Tzaneen) en ‘n uitnodigingspan van die bestes in Mpumalanga.

Wilgerivier se seuns en dogters eindig albei 6de.  Die seunsspan eindig derde in hulle groep, terwyl die dogtersspan uitspeel vir ‘n eerste plek, maar ongelukkig wegstap met ‘n derde plek  in hulle groep.

Mareli Müller is onoorwonne in haar nommer 2 posisie.

Esthie van Heerden verloor slegs 1 wedstryd.

Armand van der Walt en Kobus Hattingh is onoorwonne in hulle dubbels.

FOTO BO:

Agter vlnr:  Jan Hendrik Breytenbach, Human Giliomee, Esthie van Heerden, Mareli Müller, Armand van der Walt, Kobus Hattingh en Hendri Lange.

Middel vlnr:   Ruart Victor, me. Hybri Stadler, Elsjé Giliomee en Erica Bibbey.

Voor vlnr:      Lené Muller en Marike Muller.)

 

Esthie van Heerden word aangewys as die Beste Tennespeelster van die Toernooi.

WILGERIVIER TENNIS ESTHIE

(foto : Esthie)