Wian Duvenhage van JF het presteer tydens die interprovinsiale Skaak Kampioenskappe.

Uit vyf provinsies wat deelgeneem het, behaal hy die eerste plek in die o/18-ouderdomsgroep deur 4,5  uit 5 rondtes te wen.