Welkom Volkskool se Voortrekkers het hulle harte wyd oopgemaak en 600 blikkies kos vir Hospice ingesamel.