Die eerste seunstennisspan van Welkom Volkskool is as die Noord Vrystaatse skolekampioenspan vir 2015 gekroon.  Dit was nadat hulle die eindstryd teen Hennenman met 35-20 beklink het.

FOTO BO:  Van links is Deon Ehlers, Mev. Engela v.d. Linde, Gerhard van der Westhuizen, Jaundré Bezuidenhout, Mnr. Muis Olivier en Tiaan Fourie.