Omgee is een van Welkom Volkskool se Waardes. Daarom het elke leerling ‘n blikkie kos gebring vir Valentynsdag.