Welkom Volkskool se o/13 krieketspelers opgeneem in Lejweleputswa krieketspanne

Baie geluk aan die volgende seuns van Welkom Volkskool wat opgeneem is in die onderskeie 0/13 Lejweleputswa krieketspanne –

0/13B Voor vlnr. Jaundré Bezuidenhout, Lellan Oehley en Jayden Swaine.

0/13A Agter vlnr. Ederich Preller, Cobus Myburgh en Reatile Nche.